Spring na hoofinhoud

Verken ’n beperkte keuse dorKk-video’s gratis op YouTube.

YouTube

dorKk · Afrikaanse lesgids

Graad 9 Kreatiewe Kunste Dans: modules en lesse

Verken Graad 9 Kreatiewe Kunste Dans: 4 modules en 23 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.

dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.

Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.

Beplan jou studie

  1. Kies die module wat jy nou op skool behandel.
  2. Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
  3. Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.

DANS TEORIE

  1. 1.1.DIE GESKIEDENIS VAN DANS
  2. 1.2.STYL INLEIDING; KONTEMPORÊRE EN LYNDANS
  3. 1.3.STYL INLEIDING; BAL EN LATYNS AMERIKAANSE DANS
  4. 1.4.INLEIDING VAN INHEEMSE DANSSTYLE VAN SUID AFRIKA
  5. 1.5.BEGINSELS IN POSTUUR VAN DANS

DANSTEORIE

  1. 1.6.BEGINSELS VAN OPWARMING VIR DANS (ALLE STYLE)
  2. 1.7.BESPREKING VAN DANSELEMENTE VAN RUIMTE EN TYD (ALLE DANS STYLE)
  3. 1.8.DANSBESPREKING; ELEMENTE VAN KRAG EN ENERGIE (ALLE STYLE)
  4. 1.10.AFKOELING EN VEILIGHEID IN DANS

DANSKONSEPTE

  1. 2.1.TEATER EN VERHOOGTERMINOLOGIE
  2. 2.2.DANSTERMINOLOGIE; NAME VAN STAPPE (KONTEMPORÊRE EN LYNDANS)
  3. 2.3.DANSTERMINOLOGIE; NAME VAN STAPPE (BALDANS)
  4. 2.4.DANSTERMINOLOGIE; NAME VAN STAPPE (LATYNS AMERIKAANSE DANS)
  5. 2.6.LIGGAAMSDEEL ISOLASIES, KOMBINERING VAN LIGGAAMSDEEL EN VORMING VAN RITMIESE PATRONE
  6. 2.7.KOMBINASIES VAN LOKOMOTORIESE 'STEPS' WAT OOR RUIMTE BEWEEG EN VERANDERING VAN RIGTING
  7. 2.8.SAMESTELLINGSSTRUKTURE; BEGIN, EINDE, HERHALING EN STILTE

ONTWIKKEL DANSVAARDIGHEDE

  1. 3.1.ONTWIKKELING VAN ARMS VIR VLOEIBAARHEID EN UITBREIDING VAN LIGGAAM
  2. 3.2.BOU STAMINA DEUR FISIESE GROOT MOTORIESE BEWEGINGS (SPRING, SPRONG EN GALOP)
  3. 3.3.OORDRAG VAN GEWIG TEEN 'N STADIGE PAS MET BEHEER EN BALANS
  4. 3.4.OM OP DIE PLEK TE DRAAI MET OOGFOKUS EN TE ‘TRAVEL’ (SPOTTING)
  5. 3.5.VOETE OPWARMING EN KLEIN SPRONG VOLGORDES
  6. 3.6.VERKENNING VAN DANSELEMENTE; KONTRASTERENDE DINAMIKA
  7. 3.7.ARTIKULASIE VAN DIE VOETE TER VOORBEREIDING VIR KLEIN SPRONG VOLGORDES

Vrae oor toegang

Is die lesse regstreeks?

Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.

Vervang dorKk my skool?

Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.

Bekyk intekenopsies