Spring na hoofinhoud

Verken ’n beperkte keuse dorKk-video’s gratis op YouTube.

YouTube

dorKk · Afrikaanse lesgids

Graad 12 Chemie: modules en lesse

Verken Graad 12 Chemie: 6 modules en 28 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.

dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.

Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.

Beplan jou studie

  1. Kies die module wat jy nou op skool behandel.
  2. Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
  3. Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.

ORGANIESE CHEMIE

  1. 1.1.INLEIDING TOT ORGANIESE CHEMIE
  2. 1.2.BENAMING VAN ORGANIESE VERBINDINGS
  3. 1.3.FUNKSIONELE GROEPE (ALKALE) EN IUPAC NAAMREËLS
  4. 1.4.HALOALKANE EN ALKOHOLE
  5. 1.5.PRIMÊRE, SEKONDÊRE EN TERSIÊRE HALOALKANE EN ALKOHOLE
  6. 1.6. KARBOKSIELSURE, ALDEHIEDE EN KETONE
  7. 1.7.ESTERS
  8. 1.8.ISOMERIE
  9. 1.9.EKSPERIMENT; REAKSIES VAN VERSADIGDE EN ONVERSADIGDE KOOLWATERSTOWWE
  10. 1.9.STRUKTURE EN IMF
  11. 1.10.VERWANTSKAP TUSSEN FISIESE EIENSKAPPE

ORGANIESE CHEMIE REAKSIES

  1. 2.1.ORGANSIESE REAKSIES; VERESTERING
  2. 2.2.ORGANSIESE REAKSIES; OKSIDASIE
  3. 2.3.ORGANSIESE REAKSIES; ADDISIEREAKSIES
  4. 2.4.ORGANSIESE REAKSIES; ELIMINASIE REAKSIES
  5. 2.5.ORGANSIESE REAKSIES; SUBSTITUSIE REAKSIES
  6. 2.6.TOEPASSINGS VAN REAKSIES
  7. 2.7.EKSPERIMENT; BEREIDING VAN ESTERS

TEMPO VAN REAKSIE

  1. 4.5.EKSPERIMENT; INVLOED VAN KONSENTRASIE OP DIE TEMPO VAN REAKSIE
  2. 4.6.EKSPERIMENT; INVLOED VAN BLOOTGESTELDE REAKSIEOPPERVLAK OP DIE REAKSIETEMPO
  3. 4.7.EKSPERIMENT; INVLOED VAN TEMPERATUUR OP DIE TEMPO VAN REAKSIE
  4. 4.8.EKSPERIMENT; INVLOED VAN KONSENTRASIE OP DIE TEMPO VAN REAKSIE 2
  5. 4.9.EKSPERIMENT; INVLOED VAN TEMPERATUUR OP DIE TEMPO VAN REAKSIE 2

CHEMIESE EWEWIG

  1. 5.6.EKSPERIMENT; INVLOED VAN PH OP DIE EWEWIGSISTEEM
  2. 5.7.EKSPERIMENT; INVLOED VAN TEMPERATUUR EN KONSENTRASIE OP DIE EWEWIGSTELSEL

SURE EN BASISE

  1. 6.12.EKSPERIMENT; TITRASIE; BEREI 'N STANDAARD NATRIUMHIDROKSIEDOPLOSSING VOOR
  2. 6.13.EKSPERIMENT; TITRASIE BEPAAL PERSENTASIE ETANOËSUUR PER MASSA IN ASYN

ELEKTROCHEMIESE REAKSIES

  1. 7.11.EKSPERIMENT; SELPOTENSIAAL VAN GALVANIESE SELLE

Vrae oor toegang

Is die lesse regstreeks?

Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.

Vervang dorKk my skool?

Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.

Bekyk intekenopsies