dorKk · Afrikaanse lesgids
Graad 11 Rekeningkunde: modules en lesse
Verken Graad 11 Rekeningkunde: 11 modules en 53 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.
dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.
Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.
Beplan jou studie
- Kies die module wat jy nou op skool behandel.
- Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
- Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.
VERSOENING
- 1.1.BANKVERSOENINGSTAAT; TEORIE 1
- 1.2.BANKVERSOENINGSTAAT; TEORIE 2
- 1.3.KREDITEUREVERSOENING 1
BATEVERKOPE
- 2.1.BATEVERKOPE OP DIE EERSTE DAG VAN DIE REKENPLIGTIGE TYDPERK
- 2.2.BATEVERKOPE OP DIE LAASTE DAG VAN DIE REKENPLIGTIGE TYDPERK
- 2.3.BATEVERKOPE GEDURENDE DIE REKENPLIGTIGE TYDPERK
- 2.4.BATEVERKOPE GEDURENDE DIE REKENPLIGTIGE TYDPERK; VERMINDERDE SALDO METODE
VENNOOTSKAPPE
- 3.1.VENNOOTSKAPPE TEORIE
- 3.2.VERDELINGSREKENING
- 3.3.ALGEMENE GROOTBOEK
- 3.4.REKENINGKUNDIGE KRINGLOOP
- 3.5.AARP
- 3.11.VOORSIENING VIR ONINBARE SKULDE
- 3.12.FINALE REKENINGE EN SLUITINGSOORDRAGTE
FINALE REKENINGE
- 3.6.WAARDEVERMINDERING
- 3.7.OPGELOPE EN VOORUITBETAALDE UITGAWES
- 3.8.OPGELOPE EN VOORUITONTVANGE INKOMSTE
- 3.9.VERBRUIKSGOEDERE VOORHANDE
- 3.10.HANDELSVOORRAADTEKORT OF SURPLUS
FINANSIËLE STATE
- 4.1.INKOMSTESTAAT
- 4.2.BALANSSTAAT
- 4.3.NOTA 1, 2, 4
- 4.4.NOTA 3 (1) VASTE BATES
- 4.5.NOTA 3 (2) VASTE BATES
- 4.6.NOTA 5, 6, 7
- 4.7.NOTA 8
- 4.8.NOTA 9
- 4.9.ADDISIONELE INLIGTING 1
- 4.10.ADDISIONELE INLIGTING 2
ONTLEDING EN VERTOLKING
- 5.1.WINSGEWENDHEID
- 5.2.LIKIDITEIT
- 5.3.SKULD EIENAARSBELANG EN SOLVENSIE
- 5.4.OPBRENGS OP VENOTEBELANG
BEGROTINGS
- 6.2.DEBITEUREINVORDERINGSKEDULE
- 6.3.KREDITEUREBETALINGSKEDULE
- 6.4.KONTANTBEGROTING
- 6.5.GEPROJEKTEERDE INKOMSTESTAAT
VOORRAADSTELSEL
- 7.1.VERSKILLE
- 7.2.PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL 1
- 7.3.PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL 2
- 7.4.PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL 3
- 7.5.PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL JOERNALE
- 7.6.PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL JAAREINDPROSEDURES
- 7.7.PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL VOORDELE EN NADELE
KOSTE REKENINGKUNDE
- 8.1.KOSTE REKENINGKUNDE TEORIE 1
- 8.2.KOSTE REKENINGKUNDE TEORIE 2
- 8.3.GELYKBREEKPUNT
- 8.4.KONTROLE EN ETIEK
BTW
- 9.1.BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE TEORIE
- 9.2.BTW BEREKENINGE
- 9.3.ADDISIONELE AANSUIWERINGS
- 9.4.ETIEK EN INTERNE KONTROLE
NIE WINSGEWENDE ORGANISASIES
- 10.3.LEDEGELDREKENING
Vrae oor toegang
Is die lesse regstreeks?
Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.
Vervang dorKk my skool?
Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.
Bekyk intekenopsies