Spring na hoofinhoud

Verken ’n beperkte keuse dorKk-video’s gratis op YouTube.

YouTube

dorKk · Afrikaanse lesgids

Graad 11 Geografie: modules en lesse

Verken Graad 11 Geografie: 5 modules en 46 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.

dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.

Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.

Beplan jou studie

  1. Kies die module wat jy nou op skool behandel.
  2. Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
  3. Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.

KAARTVAARDIGHEDE

  1. 1.1.1;10 000 ORTOFOTOKAARTE EN VERTIKALE LUGFOTOS
  2. 1.2.HOOGTE EN KONTOERLYNE OP ORTOFOTOKAARTE
  3. 1.3.1;50 000 TOPOGRAFIESE KAARTE
  4. 1.4.GEBRUIK KOMPASRIGTING
  5. 1.5.SKAAL EN AFSTAND DEUR VERHOUDINGS EN LYNSKALE TE GEBRUIK
  6. 1.6.BEPAAL KOÖRDINATE MET BREEDTE EN LENGTEGRADE
  7. 1.7.PEILING; WARE EN MAGNETIESE PEILING
  8. 1.8.LANDVORME EN KONTOERE
  9. 1.9.DWARSSNIT EN INTERSIGBAARHEID
  10. 1.10.INTERPRETASIE VAN KAARTE, FOTOS EN ORTOFOTO'S
  11. 1.11.GIS; REDE VIR ONTWIKKELING
  12. 1.14.GEBRUIK ATLASSE
  13. 1.13 GIS; KONSEPTE
  14. 1.12 GIS; HOE AFSTANDSWAARNEMING WERK

DIE ATMOSFEER

  1. 2.1.DIE AARDE SE ENERGIEBALANS
  2. 2.2.GLOBALE LUGSIRKULASIE
  3. 2.3.DRUKGRADIENT
  4. 2.4.WINDE
  5. 2.5.AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT
  6. 2.6.EL NIÑO EN LA NIÑA
  7. 2.7.LEES EN VERTOLK SINOPTIESE WEERKAARTE
  8. 2.8.DROOGTES EN VERWOESTYNING

GEOMORFOLOGIE

  1. 3.1.TOPOGRAFIE WAT VERBAND HOU MET HORISONTAAL GELAAGDE ROTSE
  2. 3.2.TOPOGRAFIE WAT VERBAND HOU MET SKUINS ROTSSTRATA
  3. 3.3.GRANIETKOEPELS EN TORS
  4. 3.4.HELLINGS
  5. 3.5.ELEMENTE VAN HELLINGS
  6. 3.6.ONTWIKKELING VAN HELLINGS
  7. 3.7.MASSA AFVOER EN MENSLIKE REAKSIE
  8. 3.8.IMPAK VAN MASSA AFVOER

ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE

  1. 4.1.DIE KONSEP VAN ONTWIKKELING
  2. 4.2.AANWYSERS VAN ONTWIKKELING
  3. 4.3.RAAMWERKE VIR ONTWIKKELING
  4. 4.4.ONTWIKKELINGSMODELLE
  5. 4.5.HANDEL EN ONTWIKKELING
  6. 4.6.TIPES HANDELSVERHOUDINGS
  7. 4.7.DIE KONSEP VAN GLOBALISERING
  8. 4.8.ONTWIKKELINGSKWESSIES EN UITDAGINGS
  9. 4.9.DIE EFFEK VAN ONTWIKKELING OP DIE OMGEWING
  10. 4.10.DIE ROL VAN ONTWIKKELINGSHULP

HULPBRONNE EN VOLHOUBAARHEID

  1. 5.1.GEBRUIK VAN HULPBRONNE
  2. 5.3.OORSAKE EN BEWYSE VAN GRONDEROSIE
  3. 5.4.KONVENSIONELE ENERGIEBRONNE EN HUL IMPAK OP DIE OMGEWING
  4. 5.5.NIE KONVENSIONELE ENERGIEBRONNE
  5. 5.6.ENERGIEBESTUUR IN SUID ARIKA
  6. 5.2 GROND EN GRONDEROSIE

Vrae oor toegang

Is die lesse regstreeks?

Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.

Vervang dorKk my skool?

Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.

Bekyk intekenopsies