dorKk · Afrikaanse lesgids
Graad 8 Kreatiewe Kunste Drama: modules en lesse
Verken Graad 8 Kreatiewe Kunste Drama: 17 modules en 24 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.
dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.
Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.
Beplan jou studie
- Kies die module wat jy nou op skool behandel.
- Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
- Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.
STORIELYN
- 1.1.IDENTIFISERING VAN OMGEWINGS EN SOSIALE PROBLME, DRAMATIESE KONFLIK EN DIE ONTWIKKELING VAN 'N STORIE
DIE OPVOERINGSTRUKTUUR
- 2.1.WIE EN WAAR, WANNEER EN VIR WIE
OPVOERING VAN DIE IMPROVISASIE
- 3.1.OPVOERING VAN DIE IMPROVESASIE
- 13.1.OPVOERING EN REFLEKSIE VAN DIE IMPROVISASIE
REFLEKSIE
- 4.1.KRITIESE REFLEKSIE
GEDIGONTLEDING
- 5.1.ANALIESE VAN 'N GEDIG EN VOKALE DUIDELIKHEID
- 5.2.VARIASIE, POUSE EN BEKLEMTONING IN DIE GEDIG
VOORBEREIDING VAN DIE GEDIG
- 6.1.FIESIESE EN EMOSIONELE EKSPRESSIE
- 6.2.GEPASTE EMOSIONELE TOESTAND EN GEHOORKONNEKSIE
REPITISIE VAN DIE GEDIG
- 7.1.REPITISIE VAN DIE GEDIG EN INTERAKSIE MET DIE GEHOOR
LOFGEDIGTE
- 8.1.LOFGEDIGTE EN TIPES LOFGEDIGTE
ONTLEDING VAN 'N LOFGEDIG
- 9.1.RITME, LYFTAAL EN GEHOOR INTERAKSIE
VOORBEREIDING EN OPVOER VAN 'N LOFGEDIG
- 10.1.REPITISIE VAN DIE GEDIG
- 10.2.OPVOERING EN REFLEKSIE VAN DIE LOFGEDIG
GENRE
- 11.1.KOMEDIE EN TRAGEDIE
- 11.2.MUSIEKBLYSPEL
- 11.3.POPPEKAS
IMPROVISASIE
- 12.1.DRAMA ELEMENTE EN TEGNIESE HULPMIDDELS
- 12.2.SKEPPING EN REPETERING VAN 'N IMPROVISASIE IN 'N SPESIFIEKE STYL
TEKSANALISE
- 14.1.TEKS ANALIESE
GEDRAMATISEERDE PROSA
- 15.1.KARAKTERISERING, FISIESE EIENSKAPPE EN DIE GEBRUIK VAN DIE VERHOOG
OPVOERINGS TEGNIEKE
- 16.1.ONTWIKKELINGVAN KONFLIK DEUR GEBRUIK TE MAAK VAN GELUIDE' STEM EN EMOSIONELE TOESTAND
INHEEMSE STORIES
- 17.1.VERTELMETODE, GEBRUIK VAN GELUIDE EN EMOSIE, GEHOOR KONEKSIE EN REPITISIE
MEDIA
- 18.1.VERSKILLENDE VORMS VAN MEDIA
Vrae oor toegang
Is die lesse regstreeks?
Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.
Vervang dorKk my skool?
Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.
Bekyk intekenopsies