Spring na hoofinhoud

Verken ’n beperkte keuse dorKk-video’s gratis op YouTube.

YouTube

dorKk · Afrikaanse lesgids

Graad 4 Lewensvaardighede: modules en lesse

Verken Graad 4 Lewensvaardighede: 3 modules en 30 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.

dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.

Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.

Beplan jou studie

  1. Kies die module wat jy nou op skool behandel.
  2. Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
  3. Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.

SELFONTWIIKKELING

  1. 1.1.PERSOONLIKE STERK PUNTE
  2. 1.2.POSITIEWE LEWENSERVARING
  3. 1.3.RESPEK VIR EIE EN ANDER SE LIGGAAM
  4. 1.4.KONFLIKHANTERING
  5. 1.5.STRATIGIEË VIR KONFLIKHANTERING
  6. 1.6.EMOSIES
  7. 1.7.GROEPWERK
  8. 1.8.DIE HUIS EN FAMILIE
  9. 1.9.UITDAGINGS IN 'N GROEP
  10. 1.10.AFKNOUERY; BESKEM JOUSELF

SOSIALE VERANTWOORDELIKHEID

  1. 2.1.REAKSIES OP AFKNOUERY
  2. 2.2.TOEPASLIKE REAKSIE OP AFKNOUERY
  3. 2.3.KINDERREGTE
  4. 2.4.GESONDE EETGEWOONTES
  5. 2.5.KULTUURGROEPE IN SUID AFRIKA
  6. 2.6.SPYSKAARTE VAN KULTURE
  7. 2.7.MORELE LESSE UIT VERSKILLENDE KULTURE
  8. 2.8.HINDOEÏSME, BOEDDHISME, BAHÁ'Í
  9. 2.9.GELOOF EN AFRIKA GODSDIENSTE

GESONDHEID EN OMGEWINGSVERANTWOORDELIKHEID

  1. 3.1.GEVARE IN EN OM WATER
  2. 3.2.VERANTWOORDELIKE VEILIGHEIDSMAATREËLS IN EN OM WATER
  3. 3.3.PADVEILIGHEID
  4. 3.4.VERKEESREËLS
  5. 3.5.PERSOONLIKE EN HUISHOUDELIKE HIGIËNE
  6. 3.6.KIEMBROEIGEBIEDE IN DIE HUIS
  7. 3.7.ONGESONDE OMGEWING
  8. 3.8.GEVARE VAN ONGESONDE OMGEWING
  9. 3.9.STRATAGIEË VIR 'N ONGESONDE OMGEWING
  10. 3.10.BASIESE BEGRIP VAN M I V EN VIGS
  11. 3.11.OORDRAG VAN M I V EN BESKERMING

Vrae oor toegang

Is die lesse regstreeks?

Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.

Vervang dorKk my skool?

Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.

Bekyk intekenopsies