Spring na hoofinhoud

Verken ’n beperkte keuse dorKk-video’s gratis op YouTube.

YouTube

dorKk · Afrikaanse lesgids

Graad 3 Lewensvaardighede: modules en lesse

Verken Graad 3 Lewensvaardighede: 17 modules en 35 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.

dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.

Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.

Beplan jou studie

  1. Kies die module wat jy nou op skool behandel.
  2. Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
  3. Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.

OOR MY

  1. 1.1.MY TYDLYN

GEVOELENS

  1. 2.1.WAT MAAK MY GELUKKIG ENONGELUKKIG

GESONDHEIDSVOORLIGTING

  1. 3.1.BASIESE EERSTEHULP

HOU MY LIGGAAM VEILIG

  1. 4.1.ONS VOEL NIE MET ENIGE EEN VEILIG NIE
  2. 4.2.REËLS OM MY LIGGAM VEILIG TE HOU EN NEE TE SÊ
  3. 4.4.HOE OM NEE TE SÊ
  4. 4.5.HOE OM MISHANDELING AAN TE MELD

REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE

  1. 5.1.MY REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE
  2. 5.2.MY REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE BY DIE HUIS SKOOL EN GEMEENSKAP

SPESIALE DAE

  1. 6.1.SPESIALE DAE

GESONDE EETGEWOONTES

  1. 7.1.VOEDSELGROEPE
  2. 7.2.VITAMINE VRUGTE EN GROENTE
  3. 7.3.PROTEÏENE, EIERS, KAAS EN NEUTE
  4. 7.4.GEBALANSEERDE DIEET

INSEKTE

  1. 8.1.EIENSKAPPE VAN INSEKTE
  2. 8.2.VERKILLENDE INSEKTE
  3. 8.3.WAARNEMING EN TEKEN VAN INSEKTE
  4. 8.4.HOE INSEKTE ONS HELP
  5. 8.5.HOE SOMMIGE INSEKTE SKADELIK TE WEES

LEWENSIKLUSSE

  1. 9.1.WAT IS 'N LEWENSIKLUS
  2. 9.2.LEWENSIKLUS VAN SOOGDIERE, INSEKTE, AMFIBIEË EN VOËLS

HERWINNING

  1. 10.1.WAT GEBEUR MET ONS AFVAL; HERGEBRUIK EN HERWINNING
  2. 10.3.VERMINDERING, KOMPOS, HERGEBRUIK VAN WATER; HERWINNING BY DIE HUIS EN SKOOL

OPENBARE VEILIGHEID

  1. 11.1.VEILIGE SPEELPLEKKE, VERVOER, WAARSKUWINGSTEKENS
  2. 11.2.GEVARE VAN ELEKTRISITEIT, VLAMBARE STOWWE, WAARSKUWINGSTEKENS

BESOEDELING

  1. 12.1.WAT IS BESOEDELING; SOORTE BESOEDELING
  2. 12.2.UITWERKING VAN BESOEDLING OP DIE MENS EN OMGEWING

LEEFWYSE VAN DIE VERLEDE

  1. 13.1.STORIES VAN FAMILIE OF GEMEENSKAP SE KOS, KLERE EN VERVOER

RUIMTE

  1. 14.1.DIE AARDE VANUIT DIE RUIMTE
  2. 14.2.STERRE EN PLANETE & NAME VAN PLANETE
  3. 14.3.TELESKOPE, SATELIETE EN RUIMTEREISE

PRODUKTE EN PROSESSE

  1. 15.1.PLANTE; WAT KRY ONS VAN PLANTE; SUIKER EN SUIKERRIET
  2. 15.2.DIE AARDE; KLEI TOT BAKSTEEN

RAMPE EN WAT ONS BEHOORT TE DOEN

  1. 16.1.VLOEDE EN BRANDE

DIERE EN KREATURE WAT ONS HELP

  1. 17.1.DIERE WAT KOS EN KLERE VERSKAF EN DIERE WAT VIR ONS WERK

Vrae oor toegang

Is die lesse regstreeks?

Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.

Vervang dorKk my skool?

Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.

Bekyk intekenopsies