Spring na hoofinhoud

Verken ’n beperkte keuse dorKk-video’s gratis op YouTube.

YouTube

dorKk · Afrikaanse lesgids

Graad 2 Lewensvaardighede: modules en lesse

Verken Graad 2 Lewensvaardighede: 24 modules en 46 lesinskrywings. Gebruik die dorKk-lesgids om hersiening te beplan.

dorKk bied vooraf opgeneemde CAPS-gerigte videolesse vir selfstandige studie saam met skoolwerk. Kies ’n module hieronder, soek die les wat by jou klaswerk pas, en gebruik die volgorde om gapings te identifiseer. Die gids lys lestitels; toegang tot die video’s hang van jou intekening af. dorKk is nie ’n aanlyn skool nie.

Bron: dorKk se Afrikaanse leslys van 21 Januarie 2026. Katalogusinskrywings kan van huidige toepassingbeskikbaarheid verskil.

Beplan jou studie

  1. Kies die module wat jy nou op skool behandel.
  2. Probeer eers ’n vraag uit jou handboek en merk waar jy sukkel.
  3. Kyk die toepaslike les, probeer weer en hou ’n lys van vrae vir jou onderwyser.

WAT HET ONS NODIG OM TE LEEF

  1. 1.1.KOSSOORTE
  2. 1.2.WATER
  3. 1.3.LUG EN SONLIG

KENMERKE VAN 'N GOEIE VRIEND

  1. 2.1.EK EN ANDER; VRIENDE

EK EN ANDER

  1. 2.2.MENSE BY DIE SKOOL EN HUIS
  2. 2.3.KONFLIKHANTERING

ALMAL IS SPESIAAL

  1. 3.1.MENSE IS DIESELFDE EN VERSKILLEND
  2. 3.2.GOED WAT MENSE HELP LEES, HOOR EN LOOP
  3. 3.3.MENSE MET GESTREMDHEDE
  4. 3.4.EK KAN 'N HELD WEES

GESONDE LEEFWYSE

  1. 4.1.BESKERM ONS KOS
  2. 4.2.MANIERE OM WATER SKOON TE HOU
  3. 4.3.WAT KAN ONS BENADEEL
  4. 4.4.GOEIE GEWOONTES

SPESIALE DAE

  1. 5.1.GODSDIENSTIGE EN SPESIALE DAE

SEISOENE

  1. 6.1.VIER SEISOENE
  2. 6.2.HOE SEISOENE ONS AS MENSE BEÏNVLOED
  3. 6.3.HOE SEISOENE GROEI BEÏNVLOED BY PLANTE EN DIERE

DIERE

  1. 7.1.PLAASDIERE
  2. 7.2.WILDE DIERE

DIERE EN WATER LEWE

  1. 8.1.VARSWATER LEWE
  2. 8.2.SOUTWATER LEWE

DIERESKUILINGS

  1. 9.1.DIERESKUILINGS

GROND

  1. 10.1.VERSKILLENDE SOORTE GROND
  2. 10.2.LEWE EN PLANTE IN DIE GROND

VERVOER

  1. 11.1.WAT IS VERVOER; SOORTE VERVOER

OPENBARE VEILIGHEID

  1. 11.1.VEILIGE SPEELPLEKKE, VERVOER, WAARSKUWINGSTEKENS
  2. 11.2.GEVARE VAN ELEKTRISITEIT, VLAMBARE STOWWE, WAARSKUWINGSTEKENS

BESOEDELING

  1. 12.1.WAT IS BESOEDELING; SOORTE BESOEDELING
  2. 12.2.UITWERKING VAN BESOEDLING OP DIE MENS EN OMGEWING

PADVEILIGHEID

  1. 12.1.PADVEILIGHEID, VOETGANGERS EN FIETSRYERS
  2. 12.2.PASSASIERS EN PADTEKENS
  3. 12.3.VERKEERSBEAMTES EN SKOLIERPATROLLIE

LEEFWYSE VAN DIE VERLEDE

  1. 13.1.STORIES VAN FAMILIE OF GEMEENSKAP SE KOS, KLERE EN VERVOER

MENSE WAT ONS HELP

  1. 13.1.VERSKILLENDE MENSE WAT ONS HELP EN HOE VRA EK VIR HULP

ONS LAND

  1. 14.1.KAART VAN ONS LAND EN PROVINSIES
  2. 14.2.DIE VLAG VAN SUID AFRIKA EN ONS VOLKSLIED

RUIMTE

  1. 14.1.DIE AARDE VANUIT DIE RUIMTE
  2. 14.2.STERRE EN PLANETE & NAME VAN PLANETE
  3. 14.3.TELESKOPE, SATELIETE EN RUIMTEREISE

MANIERE WAAROP ONS KOMMUNIKEER

  1. 15.1.PRAAT' VERDUIDELIK, DIGKUNS EN SANG

PRODUKTE EN PROSESSE

  1. 15.1.PLANTE; WAT KRY ONS VAN PLANTE; SUIKER EN SUIKERRIET
  2. 15.2.DIE AARDE; KLEI TOT BAKSTEEN

NAGLEWE

  1. 16.1.GOED WAT EK SAANS DOEN, WERK EN NAGDIERE

RAMPE EN WAT ONS BEHOORT TE DOEN

  1. 16.1.VLOEDE EN BRANDE

DIERE EN KREATURE WAT ONS HELP

  1. 17.1.DIERE WAT KOS EN KLERE VERSKAF EN DIERE WAT VIR ONS WERK

Vrae oor toegang

Is die lesse regstreeks?

Nee. Die videolesse is vooraf opgeneem vir studie teen jou eie tempo.

Vervang dorKk my skool?

Nee. dorKk ondersteun skoolwerk en hersiening en reik nie skoolkwalifikasies uit nie.

Bekyk intekenopsies